Filaflooi bedrywighede:

Julie Napier Winery Mark Wellington
September Goedeverwachten Mark Paarl
CY Mark Durbanville
Oktober Stellenberg Durbanville
Festive Ideas Simondium
November Uniepark Stellenbosch

Stuur 'n boodskap om meer oor hierdie markte uit te vind en kyk uit vir ons stalletjie!

Filaflooi groete!