Privacy Policy
Registrasie
Met registrasie moet jy jou naam, aflewerings adres, email adres en kontaknommer verstrek. Jou geheime kode wat jy insit, maak dat jou besonderhede veilig sal wees.
Filaflooi onderneem om jou slegs te kontak inien jy by registrasie aangedui het, dat jy nuusbriewe of ander inligting van Filaflooi wil ontvang.
Kliƫnte -ondersteuning
As jy ons kontak, sal ons jou naam, email adres en bestellings nommer vra.
Deur ons website te gebruik ,onderneem jy om gehoorsaam te wees aan hierdie terme soos bepaal deur Filaflooi.