About Us
Juliana Rossouw skep vanaf 2011 , n reeks t-hempies vir kinders. Omdat sy passievol oor Afrikaans is, word Afrikaanse rympies op 'n reeks hoƫ-kwaliteit , ontwerpers hempies in 'n verskeidenheid kleure , geprint.
Dit is ons trots dat Filaflooi se t-hemde in Suid-Afrika gemaak word en ons hoofkantoor is in Somerset-Wes, Wes-Kaap.
Filaflooi se kortmou t-hempies (1-5jaar) is in die kleure ligte blou, pienk,jade en avogroen
Beskikbaar ook in die nuwe kleure groen,grys, oranje en donkerpienk
Langmou t-hemde(1-5 jaar) slegs beskikbaar in groen, grys, oranje en donkerpienk