Delivery Information
Nadat die bestelling ontvang is,sal filaflooi die kliënt in kennis stel of die bestelling beskikbaar is.
Indien bevestig, word 'n EFT gedoen in Filaflooi se rekening.
Die bestelling word dan gepos na die adres soos die kliënt aangedui het.
Die kliënt moet ook die afleweringskoste betaal: R25 vir 0-1kg pakkies.
Fialflooi sal die kliënt in kennis stel oor die gewig van die pakkies en die koste hieraan verbonde.
Indien pakkie by poskantoor afgehaal moet word, moet Identiteisdokument getoon word.
Sien die Omruil van pakkies onder die afdeling: Terme en Voorwaardes.